Thursday, 7 July 2016

Ons Goue Jare, episode 25

Syd Eckley gesels oor die slag-gate waarin mense kan trap as hulle 'n aftree woning koop. Ds. Petrus Moolman gesels weer baie interessant oor die rol van geloof in die lewe van ouer wordende mense en Francois Stemmet is terug met sy Boererate. Die keer praat hy oor die wondere van beet. Ons Goue Jare word versorg en aangebied deur Andre Walters.

No comments:

Post a Comment