Friday, 1 July 2016

Ons Goue Jare, episode 24

In die episode gesels ons verder met Syd Eckley. In Nostalgie luister ons na Tony Orlando met Knock 3 times en Ds. Petrus Moolman praat baie interessant oor die rol van geloof in die proses van ouer word. Riaan Cruywagen is ook terug met 'n lekker gesellige sessie waar ons herhinneringe deel en lekker lag oor die ou dae, asook Francois Stemmet met sy Boererate... hoe neem jy rooi peper in?

No comments:

Post a Comment