Tuesday, 26 July 2016
Our Golden Years, episode 29
Ons sit ons gesprek voort met o.a die oorspronklike... "My Cousin", Barry Hilton.
Tuesday, 19 July 2016
Ons Goue Jare, Episode 28
In hierdie episode van Ons Goue jare, gesels Andre Walters o.a. met die oorspronklike "My Cousin" en luisteraars sal verbaas wees oor al die baie dinge wat hulle NIE van Barry weet nie!
Friday, 15 July 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 27
In hierdie episode van Ons Goue Jare, stel ons Iona Henning aan die woord. Sy is van die SA Senior Fitness Association. Sy gesels baie interessant oor die voordele van fiksheid en ook hoe hulle oefening aanpas vir ouer mense.
Tuesday, 12 July 2016
Ons Goue Jare. episode 26
in die episode van Ons Goue Jare gesels ons ook met Mnr Ken Denwell van SAARP... . n skitterende organisasie wat daarop ingestel is om wonderlike kontant afslae aan ouer mense te te gee.
Thursday, 7 July 2016
Ons Goue Jare, episode 25
Syd Eckley gesels oor die slag-gate waarin mense kan trap as hulle 'n aftree woning koop. Ds. Petrus Moolman gesels weer baie interessant oor die rol van geloof in die lewe van ouer wordende mense en Francois Stemmet is terug met sy Boererate. Die keer praat hy oor die wondere van beet. Ons Goue Jare word versorg en aangebied deur Andre Walters.
Friday, 1 July 2016
Ons Goue Jare, episode 24
In die episode gesels ons verder met Syd Eckley. In Nostalgie luister ons na Tony Orlando met Knock 3 times en Ds. Petrus Moolman praat baie interessant oor die rol van geloof in die proses van ouer word. Riaan Cruywagen is ook terug met 'n lekker gesellige sessie waar ons herhinneringe deel en lekker lag oor die ou dae, asook Francois Stemmet met sy Boererate... hoe neem jy rooi peper in?
Ons Goue Jare, Episode 23
In die episode gesels ons verder met Syd Eckley oor aftree oorde. In ons Nostalgie gleuf luister ons na Groep 2 met Oukraal liedjie. Riaan Cruwagen is weer terug met lekker gesellige samesyn en Francois Stemmet het nog Boererate.
Subscribe to:
Posts (Atom)