Thursday, 29 December 2016
Ons Goue Jare, episode 50
In this episode we begin our chat with Anthony Fridjohn, well-known actor. We also continue our visit to the Mosselbay Retirement and Lifestyle Resorts
Wednesday, 21 December 2016
Ons Goue Jare, episode 49
Ons sluit ons gesprek met Nic de Jager af en kuier nog steeds by die Mosselbaase Aftee en Leefstyl-oorde.
Thursday, 15 December 2016
Ons Goue Jare, episode 48
Our Golden years is produced and presented by Andre Walters. In die episode gesels die uitsaaier Nic de Jager verder
Thursday, 8 December 2016
Ons Goue Jare, episode 47
Nic de Jager, gewilde uitsaaier, gesels onderhouden oor sy lewe en sy siening van dinge
Monday, 28 November 2016
Ons Goue Jare ep 46
Ray Hattingh chats about SAARP's Social Clubs and Moviemaker Regardt van den Bergh returns for another chat
Wednesday, 23 November 2016
Ons Goue Jare, episode 45
Ons hervat ons gesprekke met Paul Rosenbrock oor koop-opsies in aftree oorde, en ook met rolprentvervaardiger Regardt van den Bergh, en veral oor die geestelike aspekte van sy werk.
Tuesday, 15 November 2016
Our Golden Years, episode 44
Die week gesels Francois oor 'n merkwaardige boom met soveel gesondheidsvoordele dat mens skoons uitasem raak!
Wednesday, 9 November 2016
Our Golden Years/Ons Goue Jare, episode 43
This week we continue with our audio documentary on how audiologists at the Ear Institute test one's hearing. We also talk to Paul Rosenbrock of SAARP about the various purchasing options one should consider when buying in a retirement village.
Thursday, 3 November 2016
Our Golden Years, episode 42
This week we begin a new audio documentary series recorded at the Ear Institute to show what happens when one's hearing is assessed.
Wednesday, 19 October 2016
Thursday, 6 October 2016
Our Golden Years, episode 40
Die week gesels Andre met Regardt van der Bergh en ook weer met Piet Matthee... die keer oor Familie Trusts
Monday, 3 October 2016
Our Golden Years, episode 39
Piet Matthee, a lawyer and Chairman of SAARP talks about another free service: last wills and testaments
Saturday, 1 October 2016
Our Golden Years Episode 38
In this episode John Benwell talks about SAARP's amazing low cost holiday benefits.
Friday, 30 September 2016
Our Golden Years, episode 37
John Benwell chats about the many money-saving discounts from a wide range of top companies that are made possible by SAARP for people over the age of 50. www.saarp.net
Friday, 23 September 2016
Ons Goue Jare episode 36
Peter Kamffer continues his chat about older people sometimes suffering from "computer phobia" and we play Jeremy Taylor's famous "Ag Please Daddy"
Tuesday, 13 September 2016
Our golden Years, episode 35
This week we introduce Peter Kammfer who talks about computer phobia amongst some older folks and how to deal with it
Tuesday, 6 September 2016
Sunday, 28 August 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 33
Dr Christo, a general medical practitioner, chats about one of his interesting recent cases.... one that ended happily with fully restored health. Albert Van Niekerk, a business consultant, continues his chat about the value of building "Tiny Habits"
Wednesday, 17 August 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 32
Vandees week stel ons Dr. Christo, 'n algemene medese praktisyn, bekend. Hy gesels baie onderhoudend oor mediese gevalle wat hy onlangs behandel het.There was an error in the music chosen for the Nostalgia slot. I have fixed it and here it is again.
Thursday, 11 August 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 31
Die week sluit Ben Kruger by ons aan... en Ben, wat nou al etlike jare in Die Binnelanders speel, sê hoe ouer hy word, hoe meer werk kry hy! Akteur, skrywer en sanger, Ben is 'n man met vele talente. Ons Goue Jare word vervaardig en aangebied deur André Walters.
Thursday, 4 August 2016
Our Golden Years/Ons Goue Jare episode 30
Ons hoor die laaste aflewering van ons gesprek met Barry Hilton en luister na Ge Korsten the Heilige nag!
Tuesday, 26 July 2016
Our Golden Years, episode 29
Ons sit ons gesprek voort met o.a die oorspronklike... "My Cousin", Barry Hilton.
Tuesday, 19 July 2016
Ons Goue Jare, Episode 28
In hierdie episode van Ons Goue jare, gesels Andre Walters o.a. met die oorspronklike "My Cousin" en luisteraars sal verbaas wees oor al die baie dinge wat hulle NIE van Barry weet nie!
Friday, 15 July 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 27
In hierdie episode van Ons Goue Jare, stel ons Iona Henning aan die woord. Sy is van die SA Senior Fitness Association. Sy gesels baie interessant oor die voordele van fiksheid en ook hoe hulle oefening aanpas vir ouer mense.
Tuesday, 12 July 2016
Ons Goue Jare. episode 26
in die episode van Ons Goue Jare gesels ons ook met Mnr Ken Denwell van SAARP... . n skitterende organisasie wat daarop ingestel is om wonderlike kontant afslae aan ouer mense te te gee.
Thursday, 7 July 2016
Ons Goue Jare, episode 25
Syd Eckley gesels oor die slag-gate waarin mense kan trap as hulle 'n aftree woning koop. Ds. Petrus Moolman gesels weer baie interessant oor die rol van geloof in die lewe van ouer wordende mense en Francois Stemmet is terug met sy Boererate. Die keer praat hy oor die wondere van beet. Ons Goue Jare word versorg en aangebied deur Andre Walters.
Friday, 1 July 2016
Ons Goue Jare, episode 24
In die episode gesels ons verder met Syd Eckley. In Nostalgie luister ons na Tony Orlando met Knock 3 times en Ds. Petrus Moolman praat baie interessant oor die rol van geloof in die proses van ouer word. Riaan Cruywagen is ook terug met 'n lekker gesellige sessie waar ons herhinneringe deel en lekker lag oor die ou dae, asook Francois Stemmet met sy Boererate... hoe neem jy rooi peper in?
Ons Goue Jare, Episode 23
In die episode gesels ons verder met Syd Eckley oor aftree oorde. In ons Nostalgie gleuf luister ons na Groep 2 met Oukraal liedjie. Riaan Cruwagen is weer terug met lekker gesellige samesyn en Francois Stemmet het nog Boererate.
Friday, 24 June 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 22
In die episode sluit ons ons gesels reeks met Emsie Schoeman af en Syd Eckly , die Voorsitter van die Aftree Oord Belange Groep, is weer terug met baie goeie raad vir ouer mense oor afteree oorde. Francois Stemmet is ook weer terug met sy Boererate.
Friday, 17 June 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years episode 21
In vandeesweek se "Ons Goue Jare" gesels ons verder met Emsie Schoeman. Dan volg ons gleuf, Mediese Inligting en Francois se Boererate. Die program word versorg en aangebied deur André Walters
Thursday, 9 June 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years Episode 20
Episode 20 van Ons Goue Jare: Ons sit ons gesprek voort met Emsie Schoeman, uitsaaier, skrywer en Aktrise. Dan volg gesonodnheids oratjie met gbaie interessante inligting en ons sluit af met Francois Stremmer en sy Boererate... die onderwerp hierdie keer is peper.
Andre Walters vervaardig die prgram en bied dit ook aan.
Monday, 6 June 2016
Ons Goue Jare, episode 19
In this episode we continue our Chat with author and actress Emsie Schoeman. Andre Walters shares some research he looked up on the medical challenges of aging and Francois Stemmet is back with his Boererate.
Friday, 27 May 2016
Ons Goue Jare episode 18
Ons ontmoet weer vir Emsie Schoeman/Botha wat as aktrise vir Jamie Uys gespeel het en verskeie programreekse vir die SAUK aangebied het. Sy is ook die skrwyer van 'n boek oor etiket, wat haar baie bekend gemaak het. Francois Stemmet is weer terug met sy Boererate. Vervaardigh en aangebied deur Andre Walters
Friday, 20 May 2016
Ons Goue Jare Episode 17
Ons gaan voort met ons gesprek met Rudolf Kay van die Abbeyfields Verreeniging oor bekostigbare behuisng vir ouer mense. Ons sluit ons gesprek af met Bruce Fordyce, die befaamde Comrades atleet, en hoor wat hy deesdae doen... en natuurlik ons ou vriend, Francois Stemmet is terug met sy Boererate.. Die keer praat hy oor die wondere van gemmer.... ja doodgewone ou gemmer!
Saturday, 14 May 2016
Saturday, 7 May 2016
Sunday, 24 April 2016
Friday, 22 April 2016
Thursday, 14 April 2016
Monday, 11 April 2016
Sunday, 3 April 2016
Our Golden Years episode 9
Our Golden Years is a radio series that is designed to help people of all ages to understand the challenges of growing older and what to do about them. It is produced and presented by Andre Walters
Sunday, 20 March 2016
Friday, 18 March 2016
Sunday, 13 March 2016
Thursday, 3 March 2016
Wednesday, 2 March 2016
Friday, 19 February 2016
Sunday, 7 February 2016
Sunday, 31 January 2016
Subscribe to:
Comments (Atom)