Sunday, 28 August 2016

Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 33

Dr Christo, a general medical practitioner, chats about one of his interesting recent cases.... one that ended happily with fully restored health. Albert Van Niekerk, a business consultant, continues his chat about the value of building "Tiny Habits"

Wednesday, 17 August 2016

Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 32

Vandees week stel ons Dr. Christo, 'n algemene medese praktisyn, bekend. Hy gesels baie onderhoudend oor mediese gevalle wat hy onlangs behandel het.There was an error in the music chosen for the Nostalgia slot. I have fixed it and here it is again.

Thursday, 11 August 2016

Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 31

Die week sluit Ben Kruger by ons aan... en Ben, wat nou al etlike jare in Die Binnelanders speel, sê hoe ouer hy word, hoe meer werk kry hy! Akteur, skrywer en sanger, Ben is 'n man met vele talente. Ons Goue Jare word vervaardig en aangebied deur André Walters.

Thursday, 4 August 2016

Our Golden Years/Ons Goue Jare episode 30

Ons hoor die laaste aflewering van ons gesprek met Barry Hilton en luister na Ge Korsten the Heilige nag!

Tuesday, 26 July 2016

Our Golden Years, episode 29

Ons sit ons gesprek voort met o.a die oorspronklike... "My Cousin", Barry Hilton.

Tuesday, 19 July 2016

Ons Goue Jare, Episode 28

In hierdie episode van Ons Goue jare, gesels Andre Walters o.a. met die oorspronklike "My Cousin" en luisteraars sal verbaas wees oor al die baie dinge wat hulle NIE van Barry weet nie!

Friday, 15 July 2016

Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 27

In hierdie episode van Ons Goue Jare, stel ons Iona Henning aan die woord. Sy is van die SA Senior Fitness Association. Sy gesels baie interessant oor die voordele van fiksheid en ook hoe hulle oefening aanpas vir ouer mense.