Friday, 24 June 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years, episode 22
In die episode sluit ons ons gesels reeks met Emsie Schoeman af en Syd Eckly , die Voorsitter van die Aftree Oord Belange Groep, is weer terug met baie goeie raad vir ouer mense oor afteree oorde. Francois Stemmet is ook weer terug met sy Boererate.
Friday, 17 June 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years episode 21
In vandeesweek se "Ons Goue Jare" gesels ons verder met Emsie Schoeman. Dan volg ons gleuf, Mediese Inligting en Francois se Boererate. Die program word versorg en aangebied deur André Walters
Thursday, 9 June 2016
Ons Goue Jare/Our Golden Years Episode 20
Episode 20 van Ons Goue Jare: Ons sit ons gesprek voort met Emsie Schoeman, uitsaaier, skrywer en Aktrise. Dan volg gesonodnheids oratjie met gbaie interessante inligting en ons sluit af met Francois Stremmer en sy Boererate... die onderwerp hierdie keer is peper.
Andre Walters vervaardig die prgram en bied dit ook aan.
Monday, 6 June 2016
Ons Goue Jare, episode 19
In this episode we continue our Chat with author and actress Emsie Schoeman. Andre Walters shares some research he looked up on the medical challenges of aging and Francois Stemmet is back with his Boererate.
Friday, 27 May 2016
Ons Goue Jare episode 18
Ons ontmoet weer vir Emsie Schoeman/Botha wat as aktrise vir Jamie Uys gespeel het en verskeie programreekse vir die SAUK aangebied het. Sy is ook die skrwyer van 'n boek oor etiket, wat haar baie bekend gemaak het. Francois Stemmet is weer terug met sy Boererate. Vervaardigh en aangebied deur Andre Walters
Friday, 20 May 2016
Ons Goue Jare Episode 17
Ons gaan voort met ons gesprek met Rudolf Kay van die Abbeyfields Verreeniging oor bekostigbare behuisng vir ouer mense. Ons sluit ons gesprek af met Bruce Fordyce, die befaamde Comrades atleet, en hoor wat hy deesdae doen... en natuurlik ons ou vriend, Francois Stemmet is terug met sy Boererate.. Die keer praat hy oor die wondere van gemmer.... ja doodgewone ou gemmer!
Saturday, 14 May 2016
Subscribe to:
Posts (Atom)