Friday, 27 May 2016

Ons Goue Jare episode 18

Ons ontmoet weer vir Emsie Schoeman/Botha wat as aktrise vir Jamie Uys gespeel het en verskeie programreekse vir die SAUK aangebied het. Sy is ook die skrwyer van 'n boek oor etiket, wat haar baie bekend gemaak het. Francois Stemmet is weer terug met sy Boererate. Vervaardigh en aangebied deur Andre Walters

Friday, 20 May 2016

Ons Goue Jare Episode 17

Ons gaan voort met ons gesprek met Rudolf Kay van die Abbeyfields Verreeniging oor bekostigbare behuisng vir ouer mense. Ons sluit ons gesprek af met Bruce Fordyce, die befaamde Comrades atleet, en hoor wat hy deesdae doen... en natuurlik ons ou vriend, Francois Stemmet is terug met sy Boererate.. Die keer praat hy oor die wondere van gemmer.... ja doodgewone ou gemmer!